skip to Main Content

Kwassie se pekel vir enige iets.

Bestandele

Pekel – 4 Botteltjies

  • 125 ml Suiker
  • 5 ml Sout
  • 750 ml Water
  • 360 ml Asyn

Pekel – 12 Botteljies

  • 375 ml Suiker
  • 15 ml Sout
  • 2.25 liter Water
  • 1,08 liter Asyn

Metode

  • Bring die pekel tot kook.
  • Gooi Jalapenos, Peppadews (enige iets wat jy wil) in.
  • Dit wat jy ingooi, sal die kook (borrels) weg neem.
  • Hou jou kastrol op hoë hitte.
  • Sodra die pekel weer begin kook (borrel), haal dit van die stoof af.
  • Bottel in gesteriliseerde bottels.
Back To Top