Bestanddele
- 750 ml Bruin Asyn
- 750 ml (3 koppies) Suiker
- 500 g Uie (So tussen 3 & 4)
- 250 g Gedroogte Appelkose (OORNAG GEWEEK)
- 15 ml (1 eetlepel) Sout
- Brandrissies na smaak
Metode
- Maal die brandrissies, Uie en Appelkose.
- Plaas in ‘n pot en voeg die ander bestandele by.
- Roer die res van die bestanddele by.
- Kook tot dik.
- Bottel warm blatjang in gesteriliseerde bottles.
